Riek en Niek #1: Roomys op Planeet Zork
26th June 2022Die Bok wat sy Spring Verloor het
26th June 2022Riek En Niek #2: Allergies Vir Skool
R120.00
Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp . . . e . . . juffrou Burk te laat lag!
Daar is net een probleem.
Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore.
Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie.
Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie, Sy GLIMLAG nooit eens nie.
En as Riek en Niek die weddenskap verloor, wag iets VREESLIKS . . .
2 in stock
ISBN: 9781776251315
SKU: BX3660
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs