
Die Tandeterroris
26th June 2020
Lotta Se Lewe #7 – Die Lama-Drama
26th June 2020Rotburger
R170.00
“Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: Haar stiefma, Sheila, is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie, Tina Trotts, maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop. En om alles te kroon het die bose Bart gruwelike planne met haar troetelrot. Ek kan jou nie vertel wat Bart se planne is nie, maar daar is ‘n leidraad in hierdie boek se titel…”
1 in stock
ISBN: 9781485304463
SKU: BX0252
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: David Walliams