Ek lees Self #11 – Jakkals en Wolf Bou Huis
20th April 2021Big Nate #20 – Payback Time
22nd April 2021Saadjie en Spikkel
R170.00
Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, maar terwyl hulle vriendskap groei, word hulle self ook groter. Vir Saadjie beteken dit dat hy wortels kry. Maar Spikkel kry vlerke – en sy kan nie wag om hulle uit te toets nie. Al skei die lewe hulle van mekaar, vind ware vriende altyd hulle pad terug, en niemand is groter maats as Spikkel en Saadjie nie.
1 in stock
ISBN: 9780798181976
SKU: NB0243
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Prenteboeke (3+)
Tags: Alex Latimer David Litchfield