Siembamba: Ek Lees Sing-Sing Self – 5-In-1 Boekpak
9th June 2023It’s Wonderful Me!
14th June 2023Saartjie Die Spinnekop Met Sewe Bene
R150.00
Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in ‘n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer.
Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep. Die storie wys daarop dat sommige spinnekoppe onskadelik is en dat hulle, en baie ander kreatuurtjies in die natuur, nie die behandeling verdien wat mense hulle gee nie.
3 in stock
ISBN: 9780637001908
SKU: LP1841
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Riana Scheepers