Halley’s Comet
12th April 2024The Witches of Hogsback
12th April 2024Skerwe
R220.00
Ses vriende woon ’n musiekfees in die Cederberg by. Net vyf kom terug.
Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na ’n musiekfees vir die partytjie van die dekade. Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in ’n nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie.
Skerwe is ’n holderstebolder, wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly.
Available on back-order
ISBN: 9780639602370
SKU: LP0564
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: Sally Ann Partridge