Diary of a Wimpy Kid #17: Diper Overlode
21st November 2022Druk speel!
21st November 2022Skool vir Talente – Eerste Periode: Oorverdowend
R200.00
Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ’n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom praat die gebreekte kennisgewingbord in die kafeteria in raaisels?
2 in stock (can be backordered)
ISBN: 9780798183376
SKU: NB0912
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (9+)
Tags: Kobus Geldenhuys Silke Schellhammer