
Uitvinders, Planmakers en ander Slimkoppe van Suid-Afrika
11th November 2020
Leer my lees : Tippie plakker en Aktiwiteit boek
11th November 2020Storiekaros
R220.00
Hierdie bundel van meer as 30 stories en rympies is ʼn karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al wat nodig is, is om vir slegs 20 minute elke aand sonder die selfoon, TV en al die 1001 dinge wat jou aandag deur die dag opeis vir jou kind ʼn storie te lees. Die sleutel tot behoorlike lees- en taalvaardigheid begin lank vóór gr. R – by iets eenvoudig soos ʼn slaaptydstorie en jou onverdeelde aandag. ‘n Ideale boek vir jou kleinding wat hou van stories, rympies en speletjies.
3 in stock
ISBN: 9780639604015
SKU: LP0146
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Wendy Maartens