
Duinebesies
18th June 2015
Melly, Mrs Ho and Me
1st October 2015Superheroes Vlieg Net Saans
R170.00
Is ‘n witmuis nog ‘n witmuis as hy groen is?
Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ‘n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ‘n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar ‘n superhero in Miek-hulle se agterplaas – bo-op die hondehok! Gaan hy Miek kan help om sy probleme op te los, of gaan hy net meer moeilikheid veroorsaak?
1 in stock
ISBN: 9780799366358
SKU: LP0059
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs