
Room on the Broom
10th October 2014
My Ouma is ‘n Rock-ster
15th October 2014Thomas @geraamte.net
R50.00
‘n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek– ‘n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lê. Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas ‘n geheimsinnige telefoongesprek–’n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel. Watter geraamtes lê onder die woestynsand by Kolmanskop begrawe? En sal Thomas hierdie keer sy vriende kan help?
1 in stock
ISBN: 9780799349511
SKU: LP0490
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Carina Diedericks-Hugo