Boardbook – My First 100 Bug Words
31st January 2024Boardbook – My First Mr Men a b c
1st February 2024Tier wat knom tee drink het
R160.00
Die deurklokkie lui net toe Sarie en haar ma gaan sit om tee te drink.
Wie kan dit nou wees?
Hulle verwag sekerlik nie ‘n groot, harige, gestreepte tier nie!
Die tier wat kom tee drink het is ‘n kort kinderverhaal wat vir die eerste keer in 1968 verskyn het. Dit handel oor ‘n meisie, haar ma, en ‘n pratende tier wat hulle onderbreek terwyl hulle tee drink.
Out of stock
ISBN: 9781869195618
SKU: BX5670
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Judith Kerr