Pieter Parkopsigter: Die Reddingspan
31st January 2024Boardbook – Sounds – Head, Shoulders, Knees and Toes
31st January 2024Tim Tam se Afrika Avontuur
R160.00
Tim-Tam is ‘n wintie Australiese worshond met blou oë. Sy menssussies Sarah en Caitlin erf ‘n hondebiblioteek en moet Suid-Afrika toe gaan om die erfporsie in besit te neem. Tim-Tam gaan natuurlik saam – hy is mos deel van die Yule-gesin. Op die vlug na Suid-Afrika kan Tim-Tam ongelukkig nie mev. Drakenstein wat langs hulle sit se sjokolade weerstaan nie. En dis net hier waar die moeilikheid begin …
1 in stock
ISBN: 9781869192174
SKU: BX7057
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Sheugnet Buys