
Welcome to the World
24th June 2022
Tippie doen Wiskunde, Boek 2: Leer met vorms
25th June 2022Tippie doen Wiskunde, Boek 1: Ontdek in die huis
R55.00
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van
wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 – 10, vorms en
grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.
1 in stock
ISBN: 9781776355792
SKU: LP1528
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Tippie the Elephant / Tippie die Olifant, Wiskunde
Tags: Jeanne Bloem Jose Palmer Reinette Lombard