
Spieeltjie Spieeltjie: Baba-Eenhorings (Kartonboek)
25th January 2024
Tippie se Eerste Boek van Troeteldiere
25th January 2024Tippie se Eerste Boek van Teenoorgesteldes
R95.00
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!
Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.
Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuter bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak word deur Tippie en Robin se pret en plesier.
1 in stock
ISBN: 9780637005418
SKU: LP1955
Categories: Afrikaans, Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke, Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tag: José Palmer and Reinette Lombard