Monster Rugby
25th October 2016Animal Stories #24: Missing Kitten
21st February 2017Leer my lees- Tippie reeks #3 (Boeke 1 – 10)
R480.00
Tippie Vlak 3 is die derde vlak in die Leer my lees reeks. Tippie die olifant help om begrip en woordeskat speel-speel by die leser vas te lê. Elke boek bevat woordeskat, ‘n lys met enkelvoud, meervoud en verkleinwoorde, begripsvrae en ‘n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebasseer op die leesstuk. In vlak 3 word die leser voorgestel aan langer woorde en deeltekens.
Titels in Vlak 3:
Tippie loop in die reën
Tippie en die perd
Tippie ry fiets
Tippie gaan see toe
Tippie kuier op die plaas
Tippie ry met die trein
Tippie plant groente
Tippie bad vir Woef
Tippie plant ‘n boom
Tippie kry twee vissies
Out of stock
ISBN: 9780639602325
SKU: LP0361
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+), Tippie the Elephant / Tippie die Olifant