Dagboek van ‘n Wimpy Kid #17: Oorvol Duk
21st November 2022InvestiGators #4: Ants in our P.A.N.T.S.
26th November 2022Tyd is ‘n B**ksem en ander belaglik lekker tekste
R200.00
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!
In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer!
Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en
eersteaddisioneletaal-sprekers. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
1 in stock
ISBN: 9781776355563
SKU: LP1578
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (13+)
Tag: Marieta Nel