
Show and Tell
17th February 2025
Lees en Kyk met Begrip: Graad 7 AFR EAT
19th February 2025Vrae & Antwoorde: Ons Wêreld- Fantastiese feite oor ons wêreld
R80.00
Hoe ontstaan berge? Wat is ‘n orkaan? Wat veroorsaak vulkaniese uitbarstings? As jy ooit antwoorde op hierdie en ander belangrike vrae gesoek het, is hierdie boek vir jou. Dit bevat meer as 70 van die vrae waarop jy die graagste antwoorde wil he, en antwoorde wat van jou ‘n kenner van ons wereld gaan maak. Opwindende kleurfoto’s en tekeninge. Jou topgids oor ons wereld!
2 in stock
ISBN: 9781919764849
SKU: BX5635
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tag: Nick Gibbs