
Star Wars – Where’s the Wookie? #1
4th April 2024
Top Model – T-Shirt Designer
5th April 2024Vaandeldraers Boekpak
R200.00
Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ‘n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is ook individueel te koop.
Out of stock
ISBN: 9780639608372
SKU: LP2051
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: Wendy Maartens