
Gom vir jou Stukkende Wêreld
28th March 2023
‘n Ou soos Jy
28th March 2023Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie
R150.00
‘n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om baie opwindend te wees. Alisha kry ‘n pamflet wat ‘n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan en Jana en Alisha oefen sommer reeds voor die kompetisie hoe om kolwyntjies te bak. By die kompetisie verloop dinge nie so seepglad nie. ‘n Kat wat gejaag word deur ‘n hond storm by die kompetisie in en voor enige iemand kan keer, is die deelnemers se kolwyntjies op die vloer. Gelukkig kan Jana en Alisha die kompetisie red en skielik lyk dit of vandag die beste dag gaan word!
1 in stock
ISBN: 9780799394016
SKU: LP0275
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Theresa van Baalen