
Vind uit! Wetenskap
2nd June 2020
Afkop
2nd June 2020Vind uit! Haaie
R180.00
Maak van naderby kennis met allerlei haaispesies en leer hoe om hulle uit te ken, watter die sterkste is, en veel meer. Kyk hoe ‘n haai se skelet lyk, leer wat elektroresepsie is, pas die eiers by die regte haaisoort, en vat ‘n hap van hul verskillende diëte. Vergelyk verskillende oseaanhabitats, liggaams-groottes, sterte, sintuie en veel meer. Jy kan selfs ‘n onderhoud met ‘n haaikenner lees, en uitvind hoe jy die oseane kan help bewaar om bedreigde haaie te beskerm.
1 in stock
ISBN: 9780799389722
SKU: LP0181
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational
Tag: Dorling Kindersley