Vind uit! Robotte
19th March 2020Ek lees Self #6: Jakkals en Kraai en die stuk Kaas
19th March 2020Vind uit! Ingenieurswese
R180.00
Ontdek die fassinerende wêreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring – en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, brûe, geboue, robotte en veel meer.
2 in stock
ISBN: 9780799389753
SKU: LP0184
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational