Afrikaans

  • Leer my Lees (Vlak 1 #8) Tippie en die By Buy Now Quick View

    Leer my Lees (Vlak 1 #8) Tippie en die By

    R60,00 Buy Now

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

  • Leer my Lees (Vlak 1 #9) Tippie en die Vis Buy Now Quick View

    Leer my Lees (Vlak 1 #9) Tippie en die Vis

    R60,00 Buy Now

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

  • Leer my Lees (Vlak 2#10) - Tippie en die Braai Buy Now Quick View

    Leer my Lees (Vlak 2#10) – Tippie en die Braai

    R60,00 Buy Now

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

    Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

  • Leer my Lees (Vlak 2#2) - Tippie en die Haas Buy Now Quick View

    Leer my Lees (Vlak 2#2) – Tippie en die Haas

    R60,00 Buy Now

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

    Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

  • Leer my Lees (Vlak 2#3) - Tippie en die duur Mat Buy Now Quick View

    Leer my Lees (Vlak 2#3) – Tippie en die duur Mat

    R60,00 Buy Now

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

    Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

  • Leer my Lees (Vlak 2#4) - Tippie en die Leer Buy Now Quick View

    Leer my Lees (Vlak 2#4) – Tippie en die Leer

    R60,00 Buy Now

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

    Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

  • Leer my Lees (Vlak 2#5) - Tippie en die Uil Buy Now Quick View

    Leer my Lees (Vlak 2#5) – Tippie en die Uil

    R60,00 Buy Now

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

    Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

  • Leer my Lees (Vlak 2#6) - Tippie se neus Jeuk Buy Now Quick View

    Leer my Lees (Vlak 2#6) – Tippie se neus Jeuk

    R60,00 Buy Now

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

    Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Filters
Categories
Age
Search