Babas en Peuters
-
Ek is Dapper (Kartonboek)
R140.00 Buy NowDie boek help kinders om hulle gevoelens te verken.
Dit bied ‘n eenvoudige storie, ‘n aktiwiteit en ‘n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ‘n deernisvolle uitkyk aan nie – dit is ook pret! -
Ek is Gaaf (Kartonboek)
R140.00 Buy NowDie boek help kinders om hulle gevoelens te verken.
Dit bied ‘n eenvoudige storie, ‘n aktiwiteit en ‘n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ‘n deernisvolle uitkyk aan nie – dit is ook pret! -
Ek is Gelukkig (Kartonboek)
R140.00 Buy NowDie boek help kinders om hulle gevoelens te verken.
Dit bied ‘n eenvoudige storie, ‘n aktiwiteit en ‘n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ‘n deernisvolle uitkyk aan nie – dit is ook pret! -
Ek is Kalm (Kartonboek)
R140.00 Buy NowDie boek help kinders om hulle gevoelens te verken.
Dit bied ‘n eenvoudige storie, ‘n aktiwiteit en ‘n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ‘n deernisvolle uitkyk aan nie – dit is ook pret! -
Hoe Voel Jy? (Kartonboek)
R200.00 Buy Now’n Boek oor emosies wat kinders help om hulle gevoelens te identifiseer en daaroor te praat.
-
Loer Binne: Goeters wat Beweeg (Kartonboek)
R220.00 Buy NowOor hierdie boek:
Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders ‘n prettige geleentheid om meer oor dinge wat beweeg uit te vind – van treine en bote tot fietse en roltrappe!
Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinge wat beweeg te ontdek.
-
My Eerste Boek oor Plaasdiere — Kartonboek
R95.00 Buy NowHet jy al ‘n perd met kolle gesien? En weet jy waar varkies graag speel? Kom ontmoet al die diere op die plaas.
Peuters en kleuters leer van hulle gunstelingplaasdiere in hierdie stimulerende kartonboek.
-
My Eerste Boek oor die Groot Vyf – Kartonboek
R95.00 Buy NowWeet jy hoe ’n leeuwyfie haar welpie optel? En het jy al ’n renoster se groot pote gesien? Kom ontmoet die Groot Vyf.
Peuters en kleuters leer ken die bekendste wilde diere in Suid-Afrika in hierdie stimulerende kartonboek.