Afrikaans
-
Leer my Lees (Vlak 1 #1) Hallo, Tippie!
R60.00 Buy NowLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
-
Leer my Lees (Vlak 1 #10) Tippie en die Bul

Leer my Lees (Vlak 1 #2) Tippie en die Hen

Leer my Lees (Vlak 1 #3) Tippie se Jas

Leer my Lees (Vlak 1 #4) Tippie en die Kat

Leer my Lees (Vlak 1 #5) Tippie en die Bok

Leer my Lees (Vlak 1 #6) Tippie en die Kam

Leer my Lees (Vlak 1 #7) Tippie se Bal