Afrikaans
-
Krok en Dil (Vlak 1 #1): Krok in die Bad
R50.00 Buy NowOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ‘n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ‘n knorrige krokodil en ‘n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
-
Krok en Dil (Vlak 1 #2): My Pet is Weg!

Krok en Dil (Vlak 1 #3): Krok die Kok

Krok en Dil (Vlak 1 #4): Ek is ‘n Vis!

Krok en Dil (Vlak 1 #5): In die Lug

Krok en Dil (Vlak 1 #7): Waar is die Maan?

Krok en Dil (Vlak 1 #8): By die See

Krok en Dil (Vlak 1 #9): Krok kan Toor