Krok en Dil (Vlak 1 #2): My Pet is Weg!

R50.00

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ‘n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ‘n knorrige krokodil en ‘n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Availability: 3 in stock

- +

9781776250929

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 20 cm
Ages

Language

Pages

24

Krok en Dil (Vlak 1 #2): My Pet is Weg!Krok en Dil (Vlak 1 #2): My Pet is Weg!
R50.00

Availability: 3 in stock

- +