Leer my Lees (Vlak 1 #7) Tippie se Bal

R60,00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Availability: 2 in stock

- +

9780799363203

Weight 1 kg
Dimensions 13,5 × 21 cm
Ages

5+

Language

Afrikaans

Pages

24

Leer my Lees (Vlak 1 #7) Tippie se BalLeer my Lees (Vlak 1 #7) Tippie se Bal
R60,00

Availability: 2 in stock

- +