9781432307240
My Eerste: Vragmotor
R120,00
My Eerste Vragmotors maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto’s uit te brei.
Availability: 1 in stock
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 12 × 15 cm |
| Ages | 0+ |
| Language | Afrikaans |
| Pages | 18 |

