Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
-
Tippie Does Maths (Level R) #8
R55,00 Buy NowLearning basic numeracy skills are super easy with Tippie the elephant. The Level R maths books focus on the building blocks for mathematical literacy and gives young children the opportunity to discover and apply new skills within a familiar and relevant theme. Concepts included in this series is number concepts 1-10, shapes and size. Spatial awareness, measurement, patterns, time and money. Word problems and silly rhymes form part of this unique approach.
-
Tippie Does Maths (Level R) #9

Tippie Leer My Lees – Vlak 1: Boeke 11 – 20
R490,00 Buy NowLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke 11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Titels in Vlak 1 Boeke 11-20:
- LML (Vlak1)11: Tippie leer bak (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)12: Tippie en Ben (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)13: Tippie en die rot (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)14: Tippie swem (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)15: Tippie en die wurms (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)16: Tippie en die ding wat byt (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)17: Tippie help sy maat (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)18: Tippie ruk en rol (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)19: Tippie ry bus (Skooluitgawe)
- LML (Vlak1)20: Tippie se wens (Skooluitgawe)
-
Tippie Leer My Lees – Vlak 2: Boeke 11 – 20
R490,00 Buy NowLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Titels in Vlak 2 Boeke 11-20:
- LML (Vlak2) 11: Tippie leer stoei (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 12: Tippie doen navorsing (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 13: Tippie leer roei (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 14: Tippie is bang (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 15: Tippie kruip weg (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 16: Tippie en die meisies (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 17: Tippie en die fluit (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 18: Tippie moet kies (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 19: Tippie die seerower (Skooluitgawe)
- LML (Vlak2) 20: Tippie hou vakansie (Skooluitgawe)
-
Tippie se eerste boek van Klanke
R95,00 Buy NowTippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!
Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.
Laastens is “Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel pret kan wees?
-
Tippie Skryf en Uitvee #1 – Skrifpatrone
R95,00 Buy NowTippie is nou beskikbaar op skryf en uitvee-boeke!
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in.
Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte kurrikulum-uitkomstes in, met visuele struktuur vir duidelike begin en einde. Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.
Tippie maak dit maklik om skryf op ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
Wat maak hierdie boekies anders?
- Die progressiewe aard van die reeks verseker doelgerigte ontwikkeling en bou stewige fondament vir verdere skryfontwikkeling.
- Die reeks maak gebruik van gestruktureerde werkswyse wat kinders help om duidelike rigting te volg terwyl hulle skryf.
- Die fokus op links na regs en bo na onder bevorder die ontwikkeling van vloeiende skryfpatrone en stel kinders in staat om doelgerigte bewegings te maak.
Die volgende boekies vorm deel van die reeks:
Tippie skryf en uitvee, boek 1: Skrifpatrone
Tippie skryf en uitvee, boek 2: Visuele persepsie
Tippie skryf en uitvee, boek 3: Getalle en syfers
Tippie skryf en uitvee, boek 4: Klankvorming
Tippie skryf en uitvee, boek 5: Woordspeletjies -
Tippie Skryf en Uitvee #2 – Visuele Persepsie

Tippie Skryf en Uitvee #3 – Getalle en Syfers

Tippie skryf en uitvee, boek 5: Woordspeletjies