Al Staan jy Op Jou Kop en Ander Lawwe Rympies

R100.00

Het jy al ‘n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ‘n mes en vurk eet?
Kom baljaar saam in die prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nerens ‘n lawwer rympieboek as die een kry nie – al staan jy op jou kop! Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.

Availability: 4 in stock (can be backordered)

- +

9781776250585

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 20 cm
Ages

Language

Pages

128

Al Staan jy Op Jou Kop en Ander Lawwe RympiesAl Staan jy Op Jou Kop en Ander Lawwe Rympies
R100.00

Availability: 4 in stock (can be backordered)

- +