9780624096337
Bobbob en die Kalahari Kloutjie
R185.00
BOBBOB, ‘n wese van die planeet Ploemplaf, se ruimteskip stort in die Kalahari neer. Tydens die atmosferiese impak breek 9 ploemplafstene van sy skip af, en beland elk in ‘n ander provinsie. BOBBOB kan slegs terugkeer na sy planeet indien hy al nege stene opgespoor het. Hy span sy tegnologie in en neem die vorm van ‘n meerkat aan om by die onbekende Suid-Afrikaanse omgewing in te pas. En so begin BOBBOB die robo-meerkat se avonture deur Suid-Afrika. . .
Availability: 1 in stock

