Bobbob en die Rebelse Rugbybal

R185.00

In BOBBOB die robo-meerkat en die rebelse rugbybal wil Tumi desperaat die Goudrand-rugbyspan haal. Hy is vinnig, maar kan nie goed vang nie. In Pretoria oefen hy en De Wet onder die jakarandas, tot hulle die tweede ploemplafsteen ontdek en vir BOBBOB ontmoet! Hulle beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus. Sal BOBBOB  kan help dat Tumi die span haal?

Availability: 1 in stock

9780624096344

Weight 1 kg
Dimensions 195 × 130 cm
Ages

Language

Pages

96

Bobbob en die Rebelse RugbybalBobbob en die Rebelse Rugbybal
R185.00

Availability: 1 in stock