Die Groot Jaco Jacobs Storieboek

R280.00

Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, ‘n geheimsinnige meermin, ‘n superheld-boetie, ‘n baie stink poets en ‘n klomp raserige dinosourusse!

  • Pasop vir die feetjies
  • Borrels
  • Superboetie
  • Koebaai Gorilla
  • Die Probleem met Dinosourusse

Availability: 1 in stock

9780799392401

Weight 1 kg
Dimensions 13.5 × 21 cm
Ages

Language

Pages

198

Die Groot Jaco Jacobs StorieboekDie Groot Jaco Jacobs Storieboek
R280.00

Availability: 1 in stock