Sale!

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Original price was: R200,00.Current price is: R180,00.

Die Sproetebessies kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n luukse gasteplaas in Bobbejaanskloof naby ‘n kuil waaruit daar snags ‘n grillerige mis opstyg. Eintlik moet hulle uitvind wie van die eksentrieke gaste met die eienaar se raar fossielversameling peuter. Wie is die geheimsinnige ou wat Andante by die kuil ontmoet en waarom fassineer hy haar so? En watter raaisel is opgesluit in die sterretjiesdagboek wat sy in die solder ontdek?

Availability: 2 in stock

- +

9780798183628

Weight 1 kg
Dimensions 16 × 21 cm
Die Sproetebessies en die skedel in die spookmisDie Sproetebessies en die skedel in die spookmis
Original price was: R200,00.Current price is: R180,00.

Availability: 2 in stock

- +