Die Stories van Sleepslurp, Kortkop en Stompstert

R180,00

Ontmoet Sleepslurp die Olifant, Kortkop die Kameelperd en Stompstert die Luiperd, drie diertjies wat baie anders as hul maats lyk en dikwels oor hul ongewone eienskappe gespot word. Die stories van dié drie kreatuurtjies word in versvorm vertel. In elke gedig sien ons hoe hul ongewoonheid aanvanklik vir hulle hartseer, skaamte of honger veroorsaak, maar hulle besef mettertyd dat hierdie “swak” eienskappe hulle juis uniek en interessant maak. Lesertjies leer só om hulself te aanvaar, en ontdek tussendeur sommer ook interessante feite oor die natuur. Vir kinders van 3 tot 7 jaar. Ideaal vir voorlees en dramatisering.

Availability: 1 in stock

9780796153739

Weight 1 kg
Dimensions 23 × 27 cm
Ages

4+

Language

Afrikaans

Pages

40

Die Stories van Sleepslurp, Kortkop en StompstertDie Stories van Sleepslurp, Kortkop en Stompstert
R180,00

Availability: 1 in stock