Ek wil nou nie Snaaks wees nie – en ander Skaterlagrympies

R140.00

Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? kan jy die alfabet van A tot Z burp? Wat is die moeilikste vraag op aarde?

Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie skreeusnaakse rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee!

Briljant vir Eisteddfods!

Availability: 1 in stock

9781776250141

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 20 cm
Ages

Language

Pages

128

Ek wil nou nie Snaaks wees nie - en ander SkaterlagrympiesEk wil nou nie Snaaks wees nie – en ander Skaterlagrympies
R140.00

Availability: 1 in stock