Hoe Dinge Werk: Biologie-Eksperimente in jou Agterplaas

R80,00

Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier wat hop, kweek bakterieë, keer dat ’n gesnyde appel bruin word, blaas ’n ballon op met gis . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swamme en ensieme of wil sien hoe jou longe en spysverteringstelsel werk, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook ‘n vasvra in om jou kennis te toets!

Availability: 3 in stock

- +

9780798181211

Weight 1 kg
Dimensions 26 × 26 cm
Ages

6+

Language

Afrikaans

Pages

32

Hoe Dinge Werk: Biologie-Eksperimente in jou AgterplaasHoe Dinge Werk: Biologie-Eksperimente in jou Agterplaas
R80,00

Availability: 3 in stock

- +