In Opleiding: Brandbestryder

R110,00

Brandbestryder in opleiding bevat inligting oor brandveiligheid en sal jou alles leer van die belangrike werk wat brandbestryders doen. Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om diere te versorg, hoe om ‘n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!

Availability: 4 in stock

- +

9780799392531

Weight 1 kg
Dimensions 21 × 25,5 cm
Ages

7+

Language

Afrikaans

Pages

48

You may also like…

In Opleiding: BrandbestryderIn Opleiding: Brandbestryder
R110,00

Availability: 4 in stock

- +