Lottie Brooks 01: Pynlik Patetiese Lewe van Lottie Brooks

R215,00

Lottie Brooks is byna 12 jaar oud en haar lewe is amptelik verby. Sy gaan amper hoërskool toe sonder enige vriende aan haar sy of ’n swierige kapsel. Boonop het sy besef dat sy te plat is om ’n BRA te dra! Sy kan maar net so wel opgee en hiberneer saam met haar hamsters.

Availability: 2 in stock

- +

9780637008228

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 21 cm
Ages

11+

Language

Afrikaans

Pages

264

Lottie Brooks 01: Pynlik Patetiese Lewe van Lottie BrooksLottie Brooks 01: Pynlik Patetiese Lewe van Lottie Brooks
R215,00

Availability: 2 in stock

- +