Lottie Brooks 02: Verbysterende Beste-Blapse van Lottie Brooks

R215,00

Lottie kry die hoofrol in ’n musiekblyspel en dit gee haar die kans om vir Daniel te beïndruk met haar talent as ’n singende krap, maar dis nie net sang en dans by die skool nie. Lottie se vriendskap met Mieke en Jess is aan’t skerwe, maak nie saak hoe hard sy probeer om almal bymekaar te hou nie. Gaan Lottie weer ’n verbysterende bestie-blaps beleef?

Availability: 1 in stock

9780637008242

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 21 cm
Ages

10+

Language

Afrikaans

Pages

320

Lottie Brooks 02: Verbysterende Beste-Blapse van Lottie BrooksLottie Brooks 02: Verbysterende Beste-Blapse van Lottie Brooks
R215,00

Availability: 1 in stock