Moenie die Melk Vergeet Nie

R180.00

Mamma stuur vir Mila en Pappa winkel toe om melk te gaan koop. Wat gewoonlik ’n vervelige en voorspelbare uitstappie is, word ’n onvergeetlike avontuur. Hulle ry op ’n eenhoring, vlieg in ’n ruimtetuig, koop kos vir Mila se troeteldraak koop en kom soos wafferse superhelde tot die redding toe ’n reuse-toring blikkieskos amper omval. Daar is net een probleem – hulle het sowaar die melk vergeet!

Availability: 1 in stock (can be backordered)

9781776250127

Weight 1 kg
Dimensions 21 × 28 cm
Ages

Language

Pages

32

Moenie die Melk Vergeet NieMoenie die Melk Vergeet Nie
R180.00

Availability: 1 in stock (can be backordered)