9780637001779
Pampoenpit kry ‘n Beat
R170.00
PRE-ORDER NOW To be released on 30 June 2023. Please note your complete order will only ship once the Pre-order item becomes available.
Pampoenpit word een oggend wakker met ‘n spesiale liedjie in haar hart. ‘n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis … Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing. Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring! Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel!
Available on back-order

