#PresiesAnders #3: Somerskool en Spoke

R155,00

Zoe oortuig haar tweelingsussie om na ‘n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar ‘n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna ‘n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?

Availability: 1 in stock

9780798178846

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 20 cm
Ages

13+

Language

Afrikaans

Pages

140

#PresiesAnders #3: Somerskool en Spoke#PresiesAnders #3: Somerskool en Spoke
R155,00

Availability: 1 in stock