Rorisang & Morena: Hoera! Dis Vakansie!

R130,00

Dit is skoolvakansie. Rorisang en Morena se neefs, Wande en Litha, bly by hulle. Mama neem hulle na die rolskatingbaan, waar hulle almal baie pret het. Die seuns jaag mekaar, en Morena wen, maar hy leer gou dat hoogmoed voor die val kom …
Boek 2 in ’n vroeë-leesreeks wat die avonture van die tweeling, Rorisang en Morena, en hul familie en vriende volg. Gebaseer op die karakters van die baie suksesvolle Know My Name en Part of a Team deur dieselfde skrywer. Lewendig tot lewe gebring in volkleur deur die bekroonde illustreerder Katlego Keokgale.
Beskikbaar in vier tale: Engels, isiXhosa, isiZulu en Afrikaans.

Out of stock

9781779991676

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 20 cm
Ages

8+

Language

Afrikaans

Pages

32