Spreuke vir Kleingoed

R220,00

Lewensgeluk begin by liefde vir die Here – Spreuke 1:7

Geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit die boek Spreuke in kinders se taal lewend te maak.

Aangevul deur ‘n leestukkie, iets om te doen en ‘n gebed sal hierdie boek jou kind help om die kuns van die lewe aan te leer en ’n gedissiplineerde lewenstyl te handhaaf.

Spreuke vir kleingoed is ‘n aanwins op enige kind se boekrak en sal ‘n lewenslange liefde vir God se woord by jou kind kweek.

Availability: 1 in stock

9780796323590

Weight 1 kg
Dimensions 15 × 22 cm
Ages

4+

Language

Afrikaans

Pages

96

Spreuke vir KleingoedSpreuke vir Kleingoed
R220,00

Availability: 1 in stock