Tippie doen Wiskunde, Boek 8: Leer van rand en sent

R55,00

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van
wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 – 10, vorms en
grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.

Availability: 4 in stock

- +

9781776355938

Weight 1 kg
Dimensions 21 × 28 cm
Ages

7+

Language

Afrikaans

Pages

28

Tippie doen Wiskunde, Boek 8: Leer van rand en sentTippie doen Wiskunde, Boek 8: Leer van rand en sent
R55,00

Availability: 4 in stock

- +