Vertel my Nog ‘n Grappie

R50.00

Lag nog meer en nog harder! Hierdie is die opvolgboek van Vertel my ‘n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.

ʼn Paar grappe en sêdinge:

Wat het die krimpvarkie die kaktus gevra? – Is jy my mamma?

Hoekom doen Kersfeesvader so goed karate? – Want hy het ‘n swart belt.

Availability: 1 in stock

9780639600628

Weight 1 kg
Dimensions 13.5 × 21 cm
Ages

Language

Pages

24

You may also like…

Vertel my Nog 'n GrappieVertel my Nog ‘n Grappie
R50.00

Availability: 1 in stock