Waldo #4 en die Vampier met die Geel Reënjas

R150.00

Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy hê? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander …
Die vierde en laaste boek in die reeks.

Availability: 2 in stock (can be backordered)

- +

9781776250301

Weight 1 kg
Dimensions 13.5 × 19.5 cm
Ages

Language

Pages

112

Waldo #4 en die Vampier met die Geel ReënjasWaldo #4 en die Vampier met die Geel Reënjas
R150.00

Availability: 2 in stock (can be backordered)

- +