Z is vir Zackie #5: Die Pretpark

R75,00

Zackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is ’n Groot Wiel, ’n Wilde Wipwa en ’n Spooktrein. Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom ’n les te leer!

Availability: 2 in stock

- +

9780799394849

Weight 1 kg
Dimensions 14 × 21 cm
Ages

6+

Language

Afrikaans

Pages

32

Z is vir Zackie #5: Die PretparkZ is vir Zackie #5: Die Pretpark
R75,00

Availability: 2 in stock

- +