Shop
-
101 Knock-Knock Jokes
R50,00 Buy NowWhat do you get if you cross a python and a porcupine? A roll of barbed wire. What do you call a teacher who’s always in a bad mood? Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.
-
101 School Jokes
R50,00 Buy NowWhat do you get if you cross a python and a porcupine? A roll of barbed wire. What do you call a teacher who’s always in a bad mood? Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.
-
101 Spooky Jokes
R60,00 Buy NowWhat is a monster’s favourite game? Swallow the Leader!
What shivers and shakes on the washing line at night? A pair of scaredy-pants!
Another 99 super silly spooky jokes before you turn the last page!
-
101 Sport Jokes
R60,00 Buy NowWhy was Cinderella dropped from the netball team? She kept running away from the ball!
Why do you get when the Invisible Man joins your Cricket team? Cricket like you have never seen before!
To enjoy the remaining 99 super silly sports jokes you will have to read this book!
-
13 Spookstories
R210,00 Buy NowGlo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers… en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!
-
50 Vrae oor… Die Menslike Liggaam
R80,00 Buy NowHierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor enigiets van die menslike liggaam. Kinders kan alles uitvind oor bene, spiere en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die menslike liggaam geleer kan word. Wat nog, is dat daar ‘n bordspel binneÂin die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in plakkaatÂformaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspel- antwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en ‘n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur ‘n QR- kode te skandeer! Die QRÂkode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.
-
50 Vrae oor… Hoe om my Planeet te Red
R80,00 Buy NowHierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor hoe om ons planeet te red. Kinders kan alles uitvind oor klimaatsverandering, bedreigde spesies en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die planeet en hoe om dit te red, geleer kan word. Wat nog, is dat daar ‘n bordspel binneÂin die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in
plakkaatÂformaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspelÂantwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en ‘n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur ‘n QRÂkode te skandeer! Die QRÂkode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.







