Waldo #2 en Die Draak Met Die Groen Tong
16th February 2021Professor Fungus #11 en Die Sneeumasjien
22nd February 2021Waldo #1 en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies
R150.00
Wat sluip daar in die maanlig rond?
Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!
2 in stock (can be backordered)
ISBN: 9781776250165
SKU: BX1971
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs